![]() |
Besigheidsbesoek?Blyplek in die dorp?Stil, rustige omgewing?Tuisgekookte maaltye?Moenie verder soek nie... |
The Whitehouse Guesthouse is geleë in die sentrale deel van die woongebied van Marble Hall met 20 en-suite kamers, gelisensieërde kroeg en restaurant. Dit is sentraal geleë tussen Pretoria, Witbank en Pietersburg. Dus 'n afpakplek wat rus en vrede bied. The Whitehouse Guesthouse bied bekostigbare en gerieflike akkommodasie. Elke kamer loop uit op 'n tropiese tuin met 'n helderblou swembad en mensgemaakte waterstroompies. |
|
![]() |
150 km vanaf Pretoria |
Volgende bladsy: Akkommodasie





